Friday 22 January 2010

Wat Restourasie aanbetref...

Dit is ‘n 6 weke lange intieme self-ondersoek en uiterlike restourasie om jou self-waarde te herstel.
Saam worstel ons deur issues soos;
Homemakers. Jy en Jou huis. Hoe lyk dit, vervalle?
Emosionele Welstand. Daardie diep seer binne-in jou wat jy vir die wereld wegsteek. Hetsy dit ‘n seer is van abuse of dalk jou maat se pornografie verslawing. Daardie ‘water-onder-die-brug-seer’.
Leefstyl Eetgewoontes & Jou gewig.
Kleredrag. Ons kyk na style wat by jou pas.
En dan laastens spandeer ons tyd by Jou. As vrou, vriendin, minnares, christen. Hoe bederf jy jouself? Hoe cope jy?

No comments:

Post a Comment