Thursday, 25 May 2017

Wat beteken die kruis vir my en jou?


Wat beteken die kruis vir my en jou...
 
·         Genade?
·         Liefde?
·         Vergifnis?
 
Ons weet almal min of meer/het al baie vrae geantwoord en verstaan in hul hart dat dit al die bg. kan wees en nog meer – vir elke mens is dit anders
 
Maar wat verwag die Here van ons, nou, vandag? Wat moet die kruis daagliks vir ons beteken?
 
Dink hieraan....ons leefwyse...
 
·       Ons manier van praat:
Skinder, vloek, negatief, murmureer, kritiseer
·        Handel en wandel:
Eerlik wees met claims, tydstate, getrou aan jou huweliksmaat, deernis, oggend en aandpraatjies moet dieselfde wees
·       Ons gesindheid:
Samaritaan, vrygewig,
·        Ons harts-toestand:
moenie onheil broei nie
moenie wraaksugtig wees nie

Ascension day / Hemelvaart-dag

 
Die graf is leeg vir jou en my..
dit beteken ons het oorwinning oor al ons issues en probleme op aarde
ons is vrygekoop van die sonde-las waaronder ons gepaard gaan

Ons het toegang tot die Vader en kan in verhouding met die 3-enige God wees
Die keuse is joune...





 

8 Characteristics of Believers Who Don’t Give Up in the Battle

Living for Christ is hard—sometimes so hard that we’re tempted to wonder if it’s worth the sacrifice. It is, of course, but difficultie...