Thursday 29 November 2012

Feestyd, Rustyd, Vastyd, Jesus se tyd

Toe ek die eerste keer die foto sien het ek vir ‘n vlietende oomblik gewonder of ek dalk moet aanstoot neem want mens word min gekonfronteer met Jesus en Kersvader in een foto. Dit ‘hoort amper nie bymekaar nie’.
 
Maar iets anders het hardnekkig in my gees kom vasskop hoe langer ek na die prentjie kyk. 

‘n Vader wat vir Sy skepsels ‘n Offer bring. ‘n Vader wat bereid is om Sy Seun vir ‘n gebroke wereld te gee sodat ons 'n verhouding met Hom kan he...

Vir my is dit ‘n uitbeelding van ‘n liefdevolle en baie hartseer Vader wat met ’n swaar hart Sy geliefde Seun in ’n krip neerle, wat Homself moet wegskeur van die liefde in die oe wat na Hom terugstaar.... oe wat se "Ek verstaan Vader".
 
Nogtans U wil.
 


In ‘n tydlose oomblik voer Pa en Seun die mees intiemste gesprek ...

My Seun, weet dat Ek Jou met alles in My lief het.  Alles wat Jou gaan seermaak, gaan My net so seermaak want Ons is Een. My ingewande is in beroering oor Jou. Wanneer Jy gekruisig gaan word, moenie moed verloor nie My Seun, Ek sal Jou nooit begewe en Jou nooit verlaat nie.  Ek is Jou Pa en Ek sal Jou sy nie vir een oomblik los nie. Jy is kosbaar in My oe.  Jy moet die mense-kinders gaan leer om te vergewe soos Ek en Jy hulle vergewe, sodat Ons ook hulle sondes kan vergewe.  Vertel vir die mense-kinders hoe oneindig lief Ons hulle almal het. Elke liewe een van hulle.  Ongeag wat hulle al gedoen het. Weet My Seun dat alles wat Jy moet deurgaan op aarde My wil vir Jou is. Maar wees sterk, Ek sal My engele aangaande Jou opdrag gee om die pad vir Jou gelyk te maak. My Gees sal op Jou rus en Ek sal Jou lei op die pad wat Jy moet loop. Ek sal My oë nie vir een oomblik van Jou afhaal nie.  Moenie moed verloor nie My Seun, dis net vir ‘n kort rukkie dan is Ons weer bymekaar…
 
 

Thursday 15 November 2012

Fire it up


She’s sitting staring out a window
Trying to figure out just what to do
The last time she gave her heart away
It came back broken in two
Like an old abandoned car
She parked it down off Lonely Avenue
And she forget about it till the day
She laid her eyes on You

And her heart said: “Fire it up”
And her mind said: “Fire it up”
And her soul said: “Fire it up”
Let Love live again

He’s sitting in a subway station
Watching as the trains go flying by
He used to hate the lack man till a black man
Reached out and saved his life
He was pulled out of darkness
Rescued and blinded by the light
Isn’t it crazy how one simple act of kindness
Can open up our eyes

Here we are together you and me
Still trying to figure out the world
Searching for a reason to believe
What makes this big ball turn?
But if we reach out to His love
Hold on to each other
Give love, show love for all love’s worth
Yeah, they might call us crazy
But, tell me who’s it gonna hurt?
Who’s it gonna hurt?

~ Joe Cocker

The power of forgiveness