Thursday 15 December 2016

Don't speak - don't move

1 Kings 18v42..
So Ahab went off to eat and drink, but Elijah climbed to the top of Carmel, bent down to the ground and put his face between his knees.

43 “Go and look toward the sea,”

·  Elia het hom neergebuig en gebid
·  Hy het reeds verklaar: “There is the sound of abundance of rain – (daar was NIKS tekens v reen nie. Hy het dit in geloof verklaar en in die gees ‘gehoor’) in v41
·  Jou werk is om NET te fokus op God se werking in die geestelike – moenie loer of die reen (of antwoord op jou gebed) al sigbaar is nie.
·  Bly neergebuig en BID en vertrou
·  WANT jy wandel in lyn met God se wil en God se Woord
·  Moenie in die vlees interfere nie – Hy IS besig
·  V46: The hand of the Lord was on Elijah

 


 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
Voor ons praat of doen VRA EERS: 

Am I [H A L T]
·   Hungry
·   Angry
·   Lonely
·   Tired

If YES to any of the above – DON’t SPEAK DON’T MOVE – jy gaan die verkeerde ding sĂȘ.

Buig jou neer. En wees STIL. Laat jou vlees eers genoeg rus. Vul jou gees met Woord – sodat elke daad ‘n gevolg is van ‘n vol gees – en nie ‘n moeg liggaam nie.