Thursday 25 May 2017

Wat beteken die kruis vir my en jou?


Wat beteken die kruis vir my en jou...
 
·         Genade?
·         Liefde?
·         Vergifnis?
 
Ons weet almal min of meer/het al baie vrae geantwoord en verstaan in hul hart dat dit al die bg. kan wees en nog meer – vir elke mens is dit anders
 
Maar wat verwag die Here van ons, nou, vandag? Wat moet die kruis daagliks vir ons beteken?
 
Dink hieraan....ons leefwyse...
 
·       Ons manier van praat:
Skinder, vloek, negatief, murmureer, kritiseer
·        Handel en wandel:
Eerlik wees met claims, tydstate, getrou aan jou huweliksmaat, deernis, oggend en aandpraatjies moet dieselfde wees
·       Ons gesindheid:
Samaritaan, vrygewig,
·        Ons harts-toestand:
moenie onheil broei nie
moenie wraaksugtig wees nie

No comments:

Post a Comment