Thursday 25 March 2010

Nogtans sal ek U dien

Stuur U lig en U waarheid dat die my lei en my bring na U heilige berg, na U woning! Laat my ingaan na die altaar van God, die God oor wie ek jubel en juig, dat ek U kan loof met die lier, o God, my God!
Ps 43:3,4

No comments:

Post a Comment