Monday 27 June 2011

Dankie Here dat U praat in prentjies!

Wanneer jy nie naby aan die Here leef, daagliks geanker en gewortel is in Hom nie - dis dan wanneer jy 'hurts' op tel....  dinge vinnig issues raak, maklik seerkry, maklik skaafplekke optel en oorsensitief is vir mense en hul dinge.

No comments:

Post a Comment