Friday 9 March 2018

Go with the flow


‘n Splinternuwe gedagte…
Dat wanneer ons onsself bevind in die middel van pyn of verandering, in plaas van instinktief stroomop wil swem om uit die situasie of omstandighede wil kom eerder net te ‘go with the flow’. Dikwels spoel jy op nuwe plekke uit – kry nuwe perspektiewe en ontdek nuwe fasette van jouself en veral nuwe karaktertrekke van God.

No comments:

Post a Comment