Posts

Showing posts from November, 2016

Toe Vergifnis aan die kruis gesterf het….

Ons as christene het ‘n gesindheid begin inneem om dit wat vergeefbaar is, onvergeefbaar te maak. Jesus het soveel deurgemaak in Sy journey op aarde en toe Hy die dag aan die kruis sterf was dit met ‘n doel. Sy kruisdood het vir ons vergifnis gebring vir ons sondes, ons verkeerd; (ons verslawings, ons verkeerde gesindhede, ons losbandigheid, ons negatiwiteit, skinder, leuentaal, ongehoorsaamheid …) Hoekom dan terwyl ons weet wat die Here ons al voor vergewe het, is dit so moeilik om ander om ons te vergewe. Hoekom is dit so maklik om eerder te oordeel en te kritiseer. Dit terwyl ons eerstehands vergifnis geproe en ervaar het en sooo oneindig dankbaar was toe ons besef het daar is vir ons foute genade! Wat het van ons geword? Wat het van ons christene geword? Ons is veronderstel om ‘n veilige hawe te wees en al wat ons doen ons sit mense terug in tronke terwyl daar vryheid vir hul aangekondig is!

Why have we, as Christians made the forgivable unforgivable?

When u r at the end of your rope

Image
MATH 5.3-16   You’re blessed when you’re at the end of your rope . With less of you there is more of God and his rule. “You’re blessed when you feel you’ve lost what is most dear to you. Only then can you be embraced by the One most dear to you. “You’re blessed when you’re content with just who you are—no more, no less. That’s the moment you find yourselves proud owners of everything that can’t be bought. “You’re blessed when you’ve worked up a good appetite for God. He’s food and drink in the best meal you’ll ever eat. “You’re blessed when you care. At the moment of being ‘care-full,’ you find yourselves cared for. “You’re blessed when you get your inside world—your mind and heart—put right. Then you can see God in the outside world. “You’re blessed when you can show people how to cooperate instead of compete or fight. That’s when you discover who you really are, and your place in God’s family. “You’re blessed when your commitment to God ...

have a little faith

Image

don't compare

Image