Posts

Showing posts from May, 2018

vat my terug

My hart hunker na die Here maar ek doen eintlik niks daaraan nie alles het soveel moeite geword Tog kan ek vanaand nie die verlange stil nie ek dink aan die tyd wat ek en die Here so lekker gedans en gelag het en begeer het om tog net lang hare te he sodat ek ook die Here se voete daarmee kan afvee ek wou so graag dien en ‘n voorloper wees ek het soveel planne gehad, drome Nou doen ek net mooi niks – ek sit net amper asof ek die verantwoordelik op die Here afskuif asof ek wil he Hy moet moeite doen met my My hart is leeg en tog verstom die hoeveelheid trane wat uit my oe uit bly rol, elke keer as ek myself toelaat dat om te dink aan gister Ek wil nie meer dink nie nie aan die kinders wat die pad gevat het en hul eie nes gaan skrop het in ‘n ver vreemde land nie ook nie aan al die lee beloftes van 'n huweliks-maat wat glad nie meer skroom om verwoesting te saai met sy mond nie   Wat help dit tog om te bid Here

pornografie is ‘n simptoom van emosionele diskonneksie

Fastfood is ‘n simptoom van ons gejaagde lewe, so is porn ‘n simptoom van emosionele diskonneksie.   Die emosionele diskonneksie begin nie met die huwelik nie, dit begin met jouself. Die meeste mans wie ek sien wat verslaaf is aan pornografie, gebruik porn om ‘n emosionele vraag te beantwoord.   Is ek goed genoeg? Is ek begeerbaar genoeg? Is daar geluk daar buite vir my?   Nou dat ek daaraan dink, is dit seker dieselfde redes hoekom so baie vrouens dit geniet om Mills and Boons te lees. Dit antwoord die vraag “Hoe kon my lewe anderste gewees het?”   Hierdie is ‘n normale vraag en ons almal wonder soms of dinge anderste sou uitgedraai het vir ons. Maar totdat ons nie ‘n plek van innerlike vrede met ons hier en nou kan vind nie, sal daar altyd ‘n emosionele vraag wees wat fastfood en pornografie vir ons sal beantwoord.   Skryf in by ons Gesonde Seks Mentorskap program waar ons 24 verskillende aanlyn kursusse het wat jou gaan kan leer hoe om jou seksualiteit bet

Facing a crisis

How to Draw Together During Tough Times By Carol Kent   Facing Crisis                    The phone rang in the middle of the night. My husband, Gene, turned on a bedside lamp and lifted the receiver. I saw a look of shock and horror come over his face. The news he repeated was unthinkable. Our only child, Jason, a graduate of the U.S. Naval Academy, had been arrested for the murder of his wife’s first husband. I tried to get out of bed, but my legs wouldn’t hold my weight. Nausea swept over me. For more than two years I battled feelings of depression , anxiety and shame as Gene and I went through seven postponements of Jason’s trial before he was convicted of first-degree murder and sentenced to life in prison without the possibility of parole. Not many of you will experience what my husband and I have; however, unforeseen pressures hit all marriages at unexpected times, creating unwelcome interruptions: A child is born with a severe d

Termes en kondisies

Die huwelik is ‘n verbond tussen man en vrou waar die Here die termes opstel en waarin albei huweliksmaats veilig is, mits beide huweliksmaats Sy termes nakom.