Friday 24 June 2011

So ver

Ek voel so ver van U af Here... Is dit omdat ek so lui geword het soos wat dit koud is? Hoekom het ek so 'n veradderlike hart wat U afskeep om eerder iets 'lekkerders' te doen - soos om opgekrul op die bank te le en 'n fliek te kyk - onder 'n warm kombers? U is werklik die belangrikste Mens Gees en Wese in my lewe -  maar waarom dan is dit so maklik om aan U die minste tyd te bestee?

Vergewe my Vader - ek is so swak.

No comments:

Post a Comment