Posts

Showing posts from February, 2020

Vertroue

As jy die Here se hand nie sien nie, vertrou Sy hart.

Kyk, 'n beroering!

LEES: Esegiël 37:7: "En sodra ek geprofeteer het, was daar 'n geruis, en kyk - 'n beroering!" Jy sien, maak nie saak wat die omstandighede is nie, wanneer God in 'n saak inkom, is daar 'n beroering. Wanneer God ingryp in 'n siektetoestand, dan verander dit. Wanneer God ingryp in finansies, dan verander dit. Al lyk jou situasie vandag heeltemal onmoontlik, al voel jy jy sien nie meer kans nie, weet dit: as God in jou saak ingryp, kom daar 'n beroering . Daar moet 'n verandering plaasvind. Niks kan standhou voor die krag van God nie. Geen siekte, geen omstandigheid, geen probleem kan bly staan in die teenwoordigheid van God in Jesus Christus nie.  Ons het nodig om te besef dat ons God onvoorwaardelik moet vertrou. Sou 'n mens hierdie hele gedeelte lees sou jy onder die besef kom van die hopeloosheid van hierdie situasie en die profeet sê: toe ek geprofeteer het kyk 'n beroering. So wil ek vandag vir jou sê: vertrou God en daar sal 'n

Check jou volg afstand

As jou woorde nie sagter is en jou dade meer liefdevol omdat jy agter Jesus as Heer aanstap nie, dan is jou volg-afstand te groot. Loop naby genoeg aan die Man van Nasaret dat sy stof gedurig op jou eie voete spat. Loop naby genoeg aan die Here sodat Sy liefde vir God en mense afgee op jou. Dan verander jy al hoe meer in die regte Rigting. Dan volg jy Jesus tot daar tussen al Sy gunsteling mense wat vandag hemelse brood en water benodig.

a Wilderness Experience

This very long season is really stretching me... in more than one way.  I feel almost 'post-mortem-ish'.  If there is ever such a word! It feels as if I just cannot get past this roller-coaster-emotional-ride I am on! I know that emotion and faith has nothing do with one another. It's a  faith thing  and that I should keep my focus on that. But I am really struggling through all of this. The mountain is just toooo high this time; maybe my aging hormones plays a role, or another exam on its way, or my all-time-weight-battle, my summer clothes that doesn't fit anymore and the mere thought of going on another diet.... ughhh,!  So between all of my emotions I thought exercise would do me good; so I went surfing ..  of course I took the easy route = Internet Surfing! But it was  time well spent!  The  ever loyal and my best Friend, the  Holy Spirit  led me to a site on  Wilderness  and thought to share this with the world! While I was reading this I remember

Berg-Op

Hoeveel keer kom ons nie te staan voor ‘n berg in ons lewe nie. ‘n Berg so hoog en op die oog-af, so on-klimbaar dat ons nie eers probeer om dit te klim nie. Ek het al te veel kere in my lewe tou op gegooi. Die berg was so ‘n ‘in-my-face’ realiteit dat ek net nie kans gesien het nie. Was jy al daar, waar jy die berg bekýk, assesseer, bedink, beplan, selfs ver ente langs die berg probeer stap en dan besluit die journey gaan te lank neem. Dit gaan te moeilik wees dat jy nie eens probeer nie. Jy gaan liewer kamp opslaan by die berg. Miskien dan gaan jy kans sien om eerder ‘n ompad te vat.. óm hom te loop. Vir soveel ‘waisted’ jare, het ek gekamp langs die berg aan die voet-en-ent. Ek het myself al so gerieflik ingerig dat ek gedink het dis toe nie so erg aan die voet-en-ent nie. Ek het nou nie ‘n fantastiese uitsig nie, maar vir eers kan dié doen. Tot daar weer ‘n storm om my los bars, dan beskou ek weer die berg, probeer moed bymekaar skraap en myself motiveer om maar wel te klim

Work ethic

Talent is a gift, but your attitude, work ethic and character are things you have to develop yourself.