Wat beteken die kruis vir my en jou?
Wat beteken die kruis vir my en jou... · Genade? · Liefde? · Vergifnis? Ons weet almal min of meer/het al baie vrae geantwoord en verstaan in hul hart dat dit al die bg. kan wees en nog meer – vir elke mens is dit anders Maar wat verwag die Here van ons, nou, vandag? Wat moet die kruis daagliks vir ons beteken? Dink hieraan....ons leefwyse... · Ons manier van praat: Skinder, vloek, negatief, murmureer, kritiseer · Handel en wandel: Eerlik wees met claims, tydstate, getrou aan jou huweliksmaat, deernis, oggend en aandpraatjies moet dieselfde wees · Ons gesindheid: Samaritaan, vrygewig, · Ons harts-toestand: moenie onheil broei nie moenie wraaksugtig wees nie