Tatoeering
~ Geskryf deur Jimi le Roux
Ek het onderneem om iets oor tatoeering te skryf, en het ook nou te lank uitgestel. Die saak is eintlik heeltemal eenvoudig, maar laat ek maar net eers die opinies stel:
1) die tradisionele beskouing is dat die Bybel tatoeering vir ons uitdruklik verbied in Lev 19: 28 en dit is die einde van argument - wat is eintlik dan nog te se na so 'n duidelike opdrag (Ou vertaling)
Julle mag ook terwille van 'n dooie geen snye in julle vlees maak nie en geen ingeprikte tekening in jul vel maak nie. Ek is die HERE.
Die Jose sit om hierdie rede ook geen tatoeering op nie, en die wat tatoeering op het, mag (tradisioneel) nie in die Joodse begraafplaas begrawe word nie.
2) die meer resente beskouing (onder sommige) is dat die bg. uitleg nie korrek is nie en oor tatoeering gaan nie maar oor iets anders, of nie op ons van toepassing nie, en dat tatoeering us OK is. Daar is dus ook Christene wat tatoeerings laat opsit.
Die agtergrond van tatoeering is natuurlik meer negatief. Let op die volgende:
* Heidene het hulleself getatoeer,
en het spesifiek hulle gode se naam op hulleself geker. Tatoeering is dus geassosieer met barbaarsheid (selfs deur die Romeine) en afgodediens. Die heidene het hulleself ook algemeen as rougebruik stukkend gesny - uit hartseer, maar ook as 'n offer. Selfs die Jode het op 'n stadium meegedoen. Die bg. vers verbied beide hierdie gebruike uitdruklik.
* Slawe en oortreders is natuurlik gebrandmerk,
nader na ons tyd was dit gewoontlik maar die rowwe ouens wat tatoeerings gedra het, matrose, gangsters, bikers, tronkvoels,... maw tatoeering was 'n teken van rebellie.
Tatoeering het tradisioneel dus aar 'n slegte naam. Konnotasies met tatoeering is dat dit steeds die rowwe ouens is wat tatoes dra, dat dit steeds uitdagend en onkonvensioneel is.
Kom ons keer terug na die Bybel.
1) Die teks is wel deeglik duidelik in Levitikus 19. Die Jode verstaan dit uitdruklik en is heeltemal reg as hulle dan nie tatoeer nie.
2) Kom ons lees egter net een vers terug (v 27)
Julle mag die rand van julle hoofhare nie wegskeer nie.
Ook mag jy die rand van jou baard nie skend nie.
Ortodokse Jode hou ook hier gebod nog net so - Joodse mans laat hulle baard groe en skeer dit nie eens netjies met 'n rand nie. Dis om hierdie vers gehoorsaam te wees.
As Christene volg ons egter nie hierdie gebod nie.
Hoekom ignoreer ons dan die een vers en gehoorsaam die volgende een?
3) Kom ons lees egter nog 'n een vers terug (v 26)
Julle mag niks met bloed en al eet nie.
Julle mag nie met verklaring van voortekens of goelery omgaan nie.
Die eerste gedeelte het te doen met die belangrike Kosher-reel, wat die Jode net so volg. Ons eie vleis is egter nie Kosher geslag nie, en geen Jood sal sy mond daaran sit nie. Hulle koop net by 'n Kosher slagtery, en nie by Checkers of Pick 'n Pay nie.
Hoekom ignoreer ons dan die een vers en gehoorsaam die volgende een?
4) Kom ons lees egter nog 'n een vers terug (v 19)
sien ons 'n opdrag dat ons nie twee soorte saad in dieselfde land mag saai nie, dat ons nie twee soorte klere saam mag dra nie (bv. wol en linne)
As Christene volg ons egter nie hierdie gebod nie.
Hoekom ignoreer ons dan die een vers en gehoorsaam die volgende een?
Julle moet my sabbatte onderhou en my heiligdom ontsien. Ek is die HERE.
Ons hou as Christene ook nie die Joodse sabbat nie, en rig nie ons geloofslewe op die (Joodse) tempel nie. Lees maar self verder in daardie hoofstuk na dinge wat ons ook nie meer doen nie.
Hoe moet ons dan nou hierdie vers verstaan? Let op:
1) Ons is nie langer onder die Ou Testamentiese wet nie.
In Romeine en Galasiers maak Paulus dit duidelik dat Jesus ons losgekoop het vna die wet en dat Christene (ons) nie eers Jode hoef te wees (en die wet te hou, met offers, besnydenis, Sabbat, eetreels ens) te einde Christene te kan wees. Hy se dat ons die wet volkome nakom as ons deur die Gees gelei word.
Lees Romeine 7-8 en Galasiers 2-5
2) Hoe kan ons dan onderskei?
wat in die ou Testament van toepassing is en wat nie? Dit is inderdaad 'n gryserige area, maar ons onderskei tussen die kultiese wette en die morele wet. Die eersgenoemde is duidelik spesifieke sake bedoel vir Jode in hulle konteks, hulle hele kultiese stelsel (offers, tempel, feeste, ens) of dit is die toepassing van 'n algemene waarheid in hulle antieke kultuur en dieselfde waarheid sal in ons tyd 'n bietjie anders toegepas word. Die laasgenoemde is meer algemeen van aard - die Tien Gebooie is 'n goeie voorbeeld - en is duidelik geldige beginsels vir alle tye en mense. 'n Ander nuttige maatstaf is hoe Jesus dit hanteer, want Hy het klem gele op die essensie van die wet, en by ander geleentheid eenvoudig 'n streep getrek deur 'n Ou Testamentiese wet (bv. Mat 5:38). Sy eie wet is dat ons mekaar moet liefhe (Johm 13:34) - dit is die vervulling van die hele wet (Rom 13:10).
3) Die kwessie van tatoeering val duidelik onder die e.g. kultiese wette. Dit het te doen met spesifieke heidense gebruike waarvan die Jode hulleself moes weerhou (soos die hele hoofstuk ten het in die konteks). Dit het te doen met:
3) Die kwessie van tatoeering val duidelik onder die e.g. kultiese wette. Dit het te doen met spesifieke heidense gebruike waarvan die Jode hulleself moes weerhou (soos die hele hoofstuk ten het in die konteks). Dit het te doen met:
* afgodediens
* rougebruik
4) In die N.T. is daar geen verdere verwysing na tatoeering nie. Paulus se ons liggame is 'n tempel vd Heilige Gees (1 Kor 6:19-20) en dat ons God in ons liggame moet verheerlik. Dit is inderdaad 'n belangrike beginsel, maar Paulus bedoel daar dat ons nie seksuele sondes moet begaan nie. Dit is 'n vergryp aan ons liggaam, wat God se liggaam is. Dit is 'n ope vraag of die gedagte sou impliseer dat ons nie aan ons liggame mag 'verbeter' nie.
Wat dan van:
* kosemetiese operasies (ook 'n 'permanente verbetering' van die liggaam)
* ortodontiese handeling
* operasies om gebreke reg te stel
* hare kleur, mooi aantrek, gym to gaan, ens om ons liggame 'mooier' te maak?
Dis te betwyfel of Paulus sulke dinge bedoel - hy skryf teen ydelheid. Die NT se hele klem is eintlik weg van sulke tipe wettisisme af, en meer na 'n wander deur die Gees en 'n lewe van liefde. Daar is sekere dinge in die NT (bv, die eet van offervleis, die vier van 'n spesiale dag (Sabbat) wat Paulus oorlaat aan die gewete van die Christen (sien Rom 14) en tatoeering van heel waarskynlik onder sulke temas. In Openbaring lees ons interessant dat die Here SY NAAM op ons sal skryf (Openbaring 7:3, 14:1, 22:4) - aan die einde van die tyd is Hy dan die Groot Tatoeerder? Weereens sien ons dat tatoeering 'n geestelike konnotasie kry - getatoeer ('gemerk') nie vir die afgode nie, maar vir God.
lees meer hieroor by:
http://christianitytoday.com/ch/bytopic/missionsworldchristianity/tattoosofthecross/html
Addictive behaviours and
the addictive process
Any
activity, substance, object or behaviour that become the major focus of a person’s
life to the exclusion of other activities or that has begun to harm the
individual or others physically, mentally, or socially is
considered an addictive behaviour. A person can become addicted,
dependent or compulsively obsessed with anything. Some researches imply that
there are similarities between physical addiction to various chemicals, such as
alcohol and heroin, and psychological dependence to activities such as
compulsive gambling, sex, work, running, shipping,
or eating disorders.
Most
physical addictions to substance such as alcohol, heroin or barbiturates also
have a psychological component. For
example an alcoholic who has not used alcohol for years may still crave a
drink. Thus some researches feel that we need to look at both physical and
psychological dependencies upon a variety of substance, activities and
behaviours as an addictive process and as addictive behaviours. They suggest that all of these
behaviours have a host of commonalities that make them even more similar than
different from each other and that they should not be divided into separate
categories or problems.
Identify your addiction:
There
are many common characteristics among the various addictive behaviours:
· The person becomes obsessed (constantly
thinks of) the object, activity or substance
· They will seek it out or engage in the
behaviour even though it is causing harm (physical problems, poor work or study
performance, problems with friends, family, loved ones, fellow workers)
· The person will compulsively engage in the
activity - that is do the activity over and over even if she/he does not want
to and find it difficult to stop.
· Upon ending the activity, withdrawal
symptoms often occur. These can include irritability, craving, restlessness or
depression.
· The person does not appear to have control
as to when, how long, or how much he or she will continue the behaviour (you
now have lost control). (They drink 6 beers when they only wanted one, buy 8
pairs of shoes when they only needed a belt, ate the whole box of cookies,
eventually get caught up in homosexuality or child pornography when they only
wanted to look at a few naked pictures).
· He/she often denies problems resulting from
his/her engagement in the behaviour, even though others can the negative
effects.
· Person hides the behaviour after family or
close friends have mentioned their concern (hide food under beds, alcohol
bottles in closets, doesn’t show spouse credit card bills, passwords on
websites and personal profiles, etc.)
· Many individuals with addictive behaviours
report a blackout for the time they were engaging in the behaviour (don’t
remember how much or what they bought, how much they lost gambling, how many
miles they ran on a sore foot, what they did at the party when drinking etc.)
· Depression is common in individuals with
addictive behaviours. That is why
it is important to find out what is going on.
· Individuals with addictive behaviours often
have I low self-esteem, feel anxious if they do not have control over their
environment and comes from psychologically or physically abusive families.
Addictive
persons often becomes violent themselves towards loved ones, express road rage
and are highly irritable with those around them. This often is the result of
suppressing their cravings for their addiction or when they want to hide the
matter at hand.
"Unforgiveness
and an absence of love"
Satan
knows that if he can deceive us into harboring anger, bitterness, or grudges
toward our fellow Christians, he can actually cause us to fall from the grace
of God. The scripture says, "looking diligently lest anyone fall
short of the grace of God; lest any root of bitterness
springing up cause trouble, and by this many become defiled" (Heb. 12:15).
According
to the Bible, it brings grief to the Holy Spirit if we will not forgive and
love one another. The Apostle Paul said, "And do not grieve the Holy
Spirit of God, by whom you were sealed for the day of redemption. Let all
bitterness, wrath, anger, clamor, and evil speaking be put away from you, with
all malice. And be kind to one another, tenderhearted, forgiving one another,
just as God in Christ also forgave you" (Ephesians 4:30-32).
Is it
really possible to lose one’s salvation by merely holding a grudge against
someone? Jesus left no room for doubt on the subject. He clearly stated that we
cannot have God’s forgiveness if we choose to withhold forgiveness toward
others. "For if you forgive men their trespasses, your heavenly Father
will also forgive you. But if you do not forgive men their trespasses, neither
will your Father forgive your trespasses" (Matt 6:14-15).
It’s no
wonder why Satan works so hard to stir up turmoil, and tries to keep us from
forgiving and loving each other. If he can deceive us into harboring
bitterness, he knows that we will exempt ourselves from God’s forgiveness of
our sins, and will ultimately go to the lake of fire (Rev. 20:15). The
consequences of unforgiveness is reiterated in many scriptures: Matt. 18:21-35,
Mark 11:25-26, Matt. 6:12, Luke 6:37, Luke 11:4.
The
scriptures make it very clear that the person who withholds forgiveness in not
right with God. Their prayers go unanswered, they lack the Lord’s joy and
peace. They will usually mainfest a critical and judgmental attitude, along
with a dissatisfaction with with the people and circumstances around them. They
may blame their unhappiness on a variety of other things, but the problem lies
within themselves -- they’re simply out of fellowship with the Lord.
It’s time
to wise up and become aware of Satan’s most effective weapon! Many
believers still seem to be ignorant of these tactics of the enemy. They coddle
offenses and grudges as though they were "pets" to be fed and
watered. There is probably nothing else that has been more devastating to the
body of Christ than unforgiveness. It has split Churches, destroyed families,
and ruined lives forever! No
wonder Christ spent so much time on the subject.
Jesus
taught that loving God and loving one another were the highest ideals of His
followers (Luke 10:27). Love and forgiveness is the most basic standard of
Christianity -- it is the mark of followers of Christ -- the highest display of
spiritual maturity! Love is the evidence necessary to convict you as a true follower
of Jesus Christ. "By this all will know that you are My disciples, if you
have love for one another" (John 13:35).
Read
more:
http://www.victorious.org/weapon.htm